bus - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Bus.
[2] Bussies.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bus | busse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bussie | bussies |
bus
(vervoer) Groot voertuig op die pad wat 'n klomp passasiers kan vervoer.
'n Blik waarin items geplaas of bewaar word (posbus, briewebus, kollektebus, spaarbus, teebus, ens.)
Busse word vir allerlei toepassings gebruik, soos geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, toerisme en privaathuur.
Gooi die geld in jou bussie.
| Vertalings: bus |
|---|
| Engels: bus(en), box(en), barrel(en) Nederlands: bus(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor bus.