groen - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | groen | groen | groens |
| Vergrotend | groener | groeners | |
| Oortreffend | groenste | ||
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| groene | groenes | ||
| Bywoord | |||
| Oortreffend | die groenste | ||
| Intensiewe vorm | |||
| grasgroen, lowergroen |
IPA:
stellend: predikatief: [χrun], attributief: [χrun], partitief: [χruns]
vergrotend: [ˈχrunər], partitief: [ˈχrunərs]
oortreffend: [ˈχrunstə]
gesubstantiveer: [ˈχrunə], meervoud: [ˈχrunəs]
bywoordelik: oortreffend: [diˈχrunstə]
stellend: predikatief: خْرُونْ , attributief: خْرُونْ , partitief: خْرُونْسْ
vergrotend: خْرُونِرْ , partitief: خْرُونِرْسْ
oortreffend: خْرُونْسْتِی
gesubstantiveer: خْرُونِی , meervoud: خْرُونِسْ
bywoordelik: oortreffend: دِي خْرُونْسْتِی
bywoordelik: oortreffend: di groenste
(kleure) Soos die kleur van fris blare, groenkleurig.
Onryp; onervare.
Plante is groen weens die chlorofil wat hulle bevat.
Die nuweling is nog baie groen. Die perke is nog groen.
'n Ou bok lus ook wel 'n groen blaartjie (ouer mens hou ook van iets lekkers).
Hy is nie so groen dat ’n koei hom sal vreet nie (nie so dom as wat ’n mens dink nie).
| Vertalings: groen | |
|---|---|
| Duits: grün(de) Engels: green(en) Esperanto: verda(eo) Frans: vert(fr) Italiaans: verde(it) Nederlands: groen(nl) Russies: зелёный(ru) (zeljonij) | Spaans: verde(es) Sweeds: grön(sv) Turks: yeşil(tr) Yslands: grænn(is) Zoeloe: —luhlaza(zu), —cwebile(zu) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor groen.
Nederlands (nl)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Stellend | |
| Onverboë | groen |
| Verboë | groene (Vlaams voor klinkers en "h":) groenen |
| Partitief | groens (Vlaams:) groen |
| Vergrotend | |
| Onverboë | groener |
| Verboë | groenere (Vlaams voor klinkers en "h":) groeneren |
| Partitief | groeners (Vlaams:) groener |
| Oortreffend | |
| Onverboë | groenst |
| Verboë | groenste (Vlaams voor klinkers en "h":) groensten |
| Bywoord | |
| Oortreffend | het groenst(e) (Vlaams:) het groenst |
| Verouderde verbuigings: groen (verbuiging) |
IPA:
stellend: onverboë: [ɣ̊run], verboë: [ˈɣ̊runə], partitief: [ɣ̊runs]
vergrotend: onverboë: [ˈɣ̊runər], verboë: [ˈɣ̊runərə], partitief: [ˈɣ̊runərs]
oortreffend: onverboë: [ɣ̊runst], verboë: [ˈɣ̊runstə]
bywoordelik: oortreffend: [ətˈxrunst(ə)]
stellend: onverboë: [ʝʀun], verboë: [ˈʝʀunə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝʀunən]
vergrotend: onverboë: [ˈʝʀunəʀ], verboë: [ˈʝʀunəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝʀunəʀən]
oortreffend: onverboë: [ʝʀunst], verboë: [ˈʝʀunstə], (voor klinkers en "h":) [ˈʝʀunstən]
bywoordelik: oortreffend: [ətˈɕʀunst]