heer - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| heer | here |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| heertjie | heertjies |
heer
'n Welgemanierd man.
Formele term vir 'n man.
Heerser; baas; iemand wat oor ander aangestel is.
'n Ware heer maak altyd die deur vir 'n dame oop.
Daar is aparte toilette vir dames en here. Geagte dames en here! Ek heet u hartlik welkom.
Lyfeienes en hul gesinne het met lyf en lewe aan 'n heer behoort en was aan sy regspraak onderworpe.
«Heer en meester wees.»
In alle opsigte baas wees.
«Liewer klein heer as groot kneg.»
Eerder op klein skaal baas as ryk en 'n ondergeskikte wees.
| Vertalings: heer |
|---|
| Engels: gentleman(en), master(en), lord(en) Nederlands: heer(nl) |