uitdrukking - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| uitdrukking | uitdrukkings, uitdrukkinge |
IPA: [ˈœʏ̯ddrœkəŋ], meervoud: [ˈœʏ̯ddrœkəŋs, ˈœʏ̯ddrœkəŋə]
اَُیْتْدْرِوكِنْگْ , meervoud: اَُیْتْدْرِوكِنْگِی , اَُیْتْدْرِوكِنْگْسْ
- Woord, uiting.
- Segswyse, gesegde, bewoording.
| Vertalings: uitdrukking | |
|---|---|
| Duits: Ausdruck(de), Redewendung(de), Phrase(de) | Engels: expression(en), idiom(en), phrase(en) Nederlands: uitdrukking(nl) |