aankom - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kom aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aankom |
| Verlede Tyd | ek | het aangekom |
| Verdere vervoegings: aankom (vervoeging) |
Uitspraak
Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)nkom, ˈɑ(ː)ŋkom]
| (lêer) |
|---|
IPA: presens: [komˈɑ(ː)n]; verlede deelwoord: [ˈɑ̃ːχəkom, ˈɑ(ː)nχəkom, ˈɑ(ː)ŋχəkom]
Met Arabiese letters
IPA: onbepaalde wys: آنْكَُومْ ; presens: كَُومْ آنْ ; verlede deelwoord: آنْخِكَُومْ
Spelling tot 1909
onbepaalde wys: añkom; presens: kom an; verlede deelwoord: añgekom
Werkwoord
Betekenisse
- Op 'n plek kom.
- Aanraak.
- 'n Kort kuiertjie maak.
- Nader kom.
- Saak maak, van belang wees.
Eienskappe
Vertalings
| Vertalings: 1. Op 'n plek kom | |
|---|---|
| Duits: ankommen(de) Engels: arrive(en) Frans: arriver(fr) Italiaans: arrivare(it) | Nederlands: aankomen(nl) Spaans: llegar(es) Sweeds: ankomma(sv), anlända(sv) Wolof: egg(wo) |
| Vertalings: 2. Aanraak | |
|---|---|
| Duits: ankommen(de) | Nederlands: aankomen(nl) |