belasting - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Die Nederlandse belastingdiens.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
belasting belastings
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
belastinkie belastinkies

be•las•ting

(juridies) (finansieel) Gedwonge betaling aan die owerheid waarmee openbare dienste gefinansier word.

Die hoeveelheid belasting jy betaal hang van verskeie faktore af, waaronder jou ouderdom en hoeveel jy verdien.

BTW

Vertalings: belasting
Engels: tax(en), charge(en), burden(en) Nederlands: belasting(nl)