besluit - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
besluit besluite
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
besluitjie besluitjies

be•sluit

'n Vasgestelde keuse; iets wat beslis is; 'n beslissing.

Daar moet 'n besluit geneem word oor waar die winkelsentrum gebou moet word.

beslissing

Vertalings: besluit
Engels: resolution(en), conclusion(en), decision(en) Nederlands: besluit(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek besluit
Verlede Tyd ek het besluit

'n Keuse maak; oor iets beslis.

Tydens die vergadering besluit die gemeente om 'n uitreikaksie te loods.

Vertalings: besluit
Engels: resolve(en), conclude(en), decide(en) Nederlands: besluiten(nl)

Kategorieë: