betaal - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek betaal
Verlede Tyd ek het betaal
Onbepaalde wys te betale
Teenwoordige deelwoord betalend
Verlede deelwoord betaalde

be•taal

  1. (ekonomie) Geld gee om 'n transaksie te voltooi; betaling vir 'n produk wat gekoop of diens wat gelewer is.

  2. Vir iets boet.

  3. Ek moet nog my munisipale rekening betaal.

  4. Die dief het met sy lewe betaal.

Vertalings:
Engels: pay(en) Fries (Westerlauwers-): betelje(fy) Nederlands: betalen(nl)

Nederlands (nl)

Hulp:IPA: [bə.ˈtal]

be•taal

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van betalen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van betalen
  3. gebiedende wys van betalen

1.: Ik betaal.

2.: Betaal je?

3.: Betaal!

Kategorieë: