billik - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | billik | billike | billiks |
Vergrotend | billiker | billikers | |
Oortreffend | billikste |
bil•lik
Regverdig; regmatig; redelik; eerlik, nie teen 'n te hoë of 'n te lae prys nie.
Hy verkoop die lamp vir 'n billike prys.
Vertalings: |
---|
Engels: fair(en) Nederlands: billijk(nl) |
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | billik |
Verlede Tyd | ek | het gebillik |
Goedkeur; toestaan; as billik ag.
Vertalings: billik |
---|
Die wreedheid van wat met plaasmoorde gepaardgaan kan nie gebillik word nie. Vertalings: Engels: fair(en) Nederlands: billijk(nl) |