boot - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Polisieboot in Venesiƫ.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
boot bote
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
bootjie bootjies

Enige tipe watervaartuig, gewoonlik groter as 'n skuit, maar heelwat kleiner as 'n skip.

vaartuig

veerboot

skip

skuit

Vertalings:
Engels: boat(en) Frans: bateau(fr) m Nederlands: boot(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boot.

Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord boot boots
  1. (kledingstuk) Stewel.
  2. (rekenaarwetenskap) Die tydperk waarin die bedryfstelsel aan die gang gesit word.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I boot
he, she, it boots
Verlede Tyd booted
Verlede Deelwoord booted
Teenwoordige Deelwoord booting
  1. Uitskop.
  2. (rekenaarwetenskap) Initialiseer, aanskakel, die proses deurgaan om die bedryfstelsel aan in die geheue te laai en aan die gang te sit.