dier - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verskeie diere.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dier | diere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| diertjie | diertjies |
(biologie) 'n Organisme wat tot die biologiese koninkryk
Animalia hoort, met sintuie toegerus is, en ander dierlike of plantaardige organismes vir energie eet.
Die Afrikaanse woord dier sluit oor die algemeen mense uit – gewoonlik word soogdiere en ander gewerweldes bedoel; die biologiese definisie verwys na alle lede van die koninkryk Animalia – so uiteenlopend soos sponse, jellievisse, insekte en mense.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: animal(en) Esperanto: animalo(eo), besto(eo) Nederlands: dier(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor dier.
Nederlands (nl)
| Aanwysende voornaamwoord (nl) | ||
|---|---|---|
| Lidwoord | naby | veraf |
| de | deze | die |
| het | dit | dat |
| Verboë vorme (*verouderd) | ||
| dezes* | diens | |
| dezer* | dier | |
| dezen* | dien* |
Hulp:IPA: [ˈdir]
- (verouderd) Genitief enkelvoud vroulik van die: daardie se, daardie s'n, haar.
- (verouderd) Genitief meervoud van die: daardie se, daardie s'n, hulle.
1.: «Mr. X heeft in deze procedure een zus van klager en dier echtgenoot bijgestaan.(2005)[1]»
Mr. X het in hierdie prosedure 'n suster van die klaer en dié se eggenoot bygestaan.
2.: «Evenmin […] nam men bij de verzorging der weezen het belang dier vader- en moederloozen ter harte, […] (1870)[2]»
- ↑ Juridische databank (nl)
- ↑ De Oude Tijd, Deel 3David van der Kellen (Jr.), A.C. Kruseman, 1870
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | dier o | dieren |
| Verkleinwoord | diertje | diertjes |