donker - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | donker | donker | |
| Vergrotend | donkerder | ||
| Oortreffend | donkerste | ||
| Bywoord | |||
| Oortreffend | pikdonker, stikdonker |
don•ker
Met min of geen lig.
Swart of byna swart.
Die huis in donker in die nag.
Sy het donker oë.
| Vertalings: donker |
|---|
| Engels: dark(en), cloudy(en), obscure(en) Esperanto: 1. malluna(eo), 2. malhela(eo) Nederlands: donker(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| donker | — |
Toestand van min of geen lig; duisternis.
Katte kan besonder goed hoor en in die donker sien.
«Jy tas in die donker rond.»
Daar is geen oplossing nie.
«Die kat in die donker knyp.»
Heimlik kwaad aanvang.
«In die donker is alle katte grou.»
Wanneer dit donker is, kan 'n mens nie verskil tussen mooi en lelike meisies sien nie.
| Vertalings: donker |
|---|
| Engels: dark(en) Esperanto: mallumo(eo) Nederlands: donker(nl) |