en - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kat en 'n hond.
Afrikaans (af)
| Voegwoord |
|---|
| en |
اَِنْ
'n Woord wat twee of meer begrippe, woorde of sinne gelykberegtigend verbind.
'n Woord wat nadruk lê op twee of meer begrippe.
Aanloop van 'n sin om voortgang aan te dui of as aanloop van 'n vraag.
Koop melk en botter.
Gee asseblief die sout en peper aan.
En toe gebeur die snaaksste ding!
En wie is jy?
| Vertalings: en | |
|---|---|
| Arabies: -و(ar) (wa-) Deens: og(da) Duits: und(de) Engels: and(en) Esperanto: kaj(eo) Etruskies: 𐌂-(ett) (-c), 𐌙-(ett) (-χ) Frans: et(fr) Goties: 𐌾𐌰𐌷(got) (jah) Grieks (Dhimotiki): και(el) (ke) Grieks (Katharewoesa): καί(el) (ke) Hebreeus: -ו(he) (wë-), ו-(he) (-oe) Hindi: और(hi) (aur) Interlingue: e(ie) Italiaans: e(it) Jiddisj: און(yi) (oen) Kasjoebies: ë(csb) Latyn: et(la), -que(la) Luxemburgs: an(lb) | Moldawies: şi Nederlands: en(nl) Noors: og(no) Oerdoe: اور(ur) (ôr) Persies (Wes-): و(fa) (wa), و-(fa) (-o, -wo) Roemeens: şi(ro) Russies: и(ru) (i) Sweeds: och(sv) Swahili: na(sw) Spaans: y(es), (voor woorde wat begin met "i" of "hi": ) e(es) Turks: ve(tr) Turks (Osmaans): و(osm) (ve), و-(osm) (-ü, -u, -vü, -vu) Volapük: e(vo), (voor klinkers: ) ed(vo) Xhosa: na- Yslands: og(is) Zoeloe: na-(zu) |
Noors boekmaal (nb)
| Manlik | Vroulik | Onsydig |
|---|---|---|
| en | en, (sedert 1938 ook:) ei | et |
IPA: [eːn, ən]
2. (sedert 1938:) ei
Deens (da)
| Gemeenslagtig | Onsydig |
|---|---|
| en | et |
IPA: [en]
'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.
Nederlands (nl)
| Voegwoord |
|---|
| en |
IPA: [ɛn, ən]
«Hij is naar school gegaan en heeft er veel geleerd.»
Hy het skool toe gegaan en het daar baie geleer.
Neweskikkende voegwoord.
Sweeds (sv)
| Gemeenslagtig | Onsydig |
|---|---|
| en | ett |
IPA: [en]
'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.