ernstig - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend ernstig ernstige ernstigs
Vergrotend ernstiger ernstigers
Oortreffend ernstigste
Bywoord
Oortreffend doodernstig

ern•stig

  1. Wat sonder grappies of speletjies bedoel word.

  2. Belangrik en met erge gevolge.

  3. Die skoolhoof was ernstig toe hy gesê het ons moet op ons tone trap.

  4. Die ongeluk was ernstig en talle mense is beseer.

grappig

Vertalings: ernstig
Engels: grave(en), seriously(en), earnestly(en) Nederlands: ernstig(nl)

Kategorieë: