faktor - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| faktor | faktore |
Uitspraak
| (lêer) |
|---|
Woordafbreking
fak•tor
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Medewerkende oorsaak; katalisator; omstandigheid wat 'n saak beïnvloed.
- 'n Getal in 'n vermenigvuldiging.
Voorbeeldsinne
- Die teenwoordigheid van steenkool was 'n belangrike faktor vir die ontwikkeling van die kragsentrale.
- Die faktore van 10 is: 1; 2; 5; 10, m.a.w getalle wat sonder 'n res by 10 kan indeel.
Vertalings
| Vertalings: faktor |
|---|
| Engels: factor(en) Nederlands: factor(nl) |