gegee - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Gereedskap
Aksies
Algemeen
- Skakels hierheen
- Verwante veranderings
- Laai lêer
- Permanente skakel
- Bladinligting
- Haal dié blad aan
- Kry verkorte URL
- Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gee |
| Verlede Tyd | ek | het gegee |
Werkwoord
Betekenisse
Verlede deelwoord van gee.
Voorbeeldsinne
Ons het op kersaand aan mekaar geskenke gegee.
Die artikel het ’n oorsig van internasionale en nasionale vlae in Afrika gegee.
Hierdie belegging het 7% rente gegee.
Vertalings
| Vertalings: |
|---|
| Engels: gave(en) Nederlands: gegeven(nl) |
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=gegee&oldid=197197"