gevolg - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek volg
Verlede Tyd ek het gevolg

Werkwoord

Betekenisse

Voltooid deelwoord van volg.

Voorbeeldsinne

Die brak het my huis toe gevolg.

Vertalings

Vertalings:
Engels followed(en) Nederlands gevolgd(nl)
Enkelvoud Meervoud
gevolg gevolge
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
gevolgie gevolgies

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. Resultaat, rede of uitkoms van iets; of volg hĂȘ, voortvloei; uitvloeisel, nadraai.
  2. 'n Groep wat volg; volgelinge wat later of agterna kom; 'n stoet.

Voorbeeldsinne

Die elektrisiteitsonderbreking was die gevolg van 'n hewig storm.

Die twaalf apostels vorm Jesus se gevolg.

Vertalings

Vertalings: 1. resultaat
Engels consequence(en) Nederlands gevolg(nl) o Ndebele (Suid-): umphumela Sotho (Noord-): ditlamorago Sotho (Suid-): ditlamorao(st) Swazi: umphumela(ss) Tswana: ditlamorago(tn) Xhosa: isiphumo 7, isiqhamo 7 Venda: masindaitwa Tsonga: mbuyelo(ts) Zoeloe: umphumela(zu)