hawe - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
hawe hawens
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
hawetjie hawetjies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

ha•we

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

(skeepvaart) Natuurlike of mensgemaakte meerplek vir skepe

Voorbeeldsinne

  1. Chinese konstruksiemaatskappye, banke en besigheidslui is tans die hoofoperateurs van hawens in Afrika. [1]

Vertalings

Vertalings:
Engels: harbor(en) Nederlands: haven(nl) v

Verwysings

  1. LitNet; Die belangrikheid van kritieke infrastruktuur in China se Afrikastrategie; Fanie Herman; Seminare en essays; 2022

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=hawe&oldid=232629"

Kategorieë: