hoof - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoof | hoofde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hofie | hofies |
hoof
(anatomie) Die kop, boonste deel van die liggaam waar die sintuie gekonsentreer is.
Iemand met gesag oor ander (leier; bestuurder; prinsipaal, ens.)
Die hoogste of die voorste deel van iets (kop van tafel; opskrif in publikasie, ens).
(figuurlik) Belangriker, hoogste.
In sekere lande is 'n moordenaars nie sy hoof veilig nie.
Hy is die hoof van die afdeling.
Sy sit aan die hoof van die tafel.
Jy moet die hoof- en bysake uit mekaar te hou.
Sy hoof neergelĂȘ (sterf).
Die hoof bied (weerstand bied).
Oor die hoof sien (die daarop ag slaan nie).
Voor die hoof stoot (teengaan, verwyt).
Waar die hoof nie is nie, word die baard nie geskeer nie (toesig voorkom verval).
| Vertalings: hoof |
|---|
| Engels: head(en) Nederlands: hoofd(nl) Xhosa: inkosi kl. 9 |