klere - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Vrou wat klere maak.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
klere

Woordafbreking

kle•re

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Dit wat mens aantrek om jouself te bedek.

Voorbeeldsinne

Mense is die enigste diere wat klere dra.

Sinonieme

kleding

Eienskappe

Plurale tantum.; die woord word net in die meervoud gebruik.

Vertalings

Vertalings:
Engels: clothes(en) Nederlands: kleren(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klere.

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=klere&oldid=197663"

Kategorieë: