kloof - Wikiwoordeboek (original) (raw)

[1] Uitsig oor 'n kloof – 'n vergesig van God's Window af na Graskop en Kowynspas

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
kloof klowe
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
klofie klofies

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

kloof

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. Die vallei (gaping) tussen twee berge; diep rivierdal met steil wande wat deur erosie uitgedolwe is.
  2. (figuurlik) Groot afstand; verwydering; verskille.

Voorbeeldsinne

  1. Klowe bied uitstekende liggings vir die bou van studamme.
  2. Daar is 'n groeiende kloof tussen die land se ryk en arm burgers.

Sinonieme

ravyn

Vertalings

Vertalings: kloof
Engels: ravine(en), gorge(en), glen(en) Nederlands: kloof(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek kloof
Verlede Tyd ek het gekloof

Werkwoord

Betekenisse

Langs 'n breukvlak in twee kap; splits.

Voorbeeldsinne

Hy kloof die diamant behendig in kleiner dele.

Spreekwoorde en gesegdes

Hulle kloof hare (stry oor onbenullighede).

Vertalings

Vertalings: kloof
Engels: split(en), cleave(en) Nederlands: kloven(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kloof.