koper - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Hulp:IPA: [ˈkuə̯.pər]
كُوَپِرْ
kóper
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koper | kopers |
Iemand wat iets koop.
Ek kon nie 'n koper vir my huis kry nie.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| koper | — |
(chemie) 'n Rooierig-bruin metaal en 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cu en atoomgetal van 29.
| Vertalings: koper | |
|---|---|
| Duits: Kupfer(de) Engels: copper(en) Esperanto: kupro(eo) Frans: cuivre(fr) Italiaans: rame(it) | Latyn: aes(la) Nederlands: koper(nl) Russies: медь(ru) (med) Spaans: cobre(es) Sweeds: koppar(sv) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor koper.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | | | ------------------------------------------------------------------------------------- | ------------------------------------------------------------------ | | | Naamwoord | koper | | | Verouderde vorme | | | | Genitief | kopers | | | Datief | koper | |
Onsydig
IPA:
Nederlands: [ˈkoːpər, ˈkoʊ̯pər]
Belgies: [ˈkoə̯pəʀ]