kry - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kry |
| Verlede Tyd | ek | het gekry |
Hulp:IPA: [krəi]
Verwerf; ontvang; in besit van iets kom deur dit te neem, te koop, wen, soek, ens.
'n Siekte opdoen.
Vang; gryp; pak.
Hy kry 'n boek.
Hy kry toe net voor die eksamen griep.
Ek gaan vir jou kry, boetie!
1. vind
| Vertalings: |
|---|
| Engels: get(en), receive(en), catch(en) Nederlands: krijgen(nl) |