lid - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lid | lede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lidjie | lidjies |
Iemand wat aan 'n groep, vereniging, organisasie of sekte behoort; lidmaat.
(anatomie) beweegbare deel van die dierlike liggaam; ledemaat (soos 'n arm of 'n been).
Jan is 'n lid van die kerkraad.
Sannie is so moeg, sy kan nie 'n lid verroer nie.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: member(en) Nederlands: lid(nl) |