lood - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Lood.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
lood

Hulp:IPA: [luə̯t]

لُوَدْ

loot

(chemie) 'n Swaar, grysblou metaal en 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pb en atoomgetal van 82.

Veral in opgeloste vorm kan lood vir mens en dier giftig wees.

Vertalings: lood
Duits: Blei(de) Engels: lead(en) Esperanto: plumbo(eo) Frans: plomb(fr) Italiaans: piombo(it) Latyn: plumbum(la) Russies: свинец(ru) (swinets) Spaans: plomo(es) Sweeds: bly(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lood.

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek lood
Verlede Tyd ek het gelood
Verdere vervoegings: lood (vervoeging)
  1. In lood vaslê.
  2. Peil met 'n dieplood.
  3. Met die skietlood meet.
Vertalings: lood
Engels: 1, 2 lead(en); 3 plumb(en) Duits: 1 verbleien(de); 2 ausloten(de); 3 loten(de)

Nederlands (nl)

| Enkelvoud | Meervoud | | | ------------------------------------------------------------------------------------- | ------------------------------------------------------------------ | | | Naamwoord | lood o | | | Verouderde vorme | | | | Genitief | loods, lodes | | | Datief | lode | |

Hulp:IPA: [lot]

Lood

loot