maaier - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Maaiers [1]

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
maaier maaiers
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
maaiertjie maaiertjie
  1. (Larwe). Sedert 1330 in Middelnederlands as made opgeteken. Reeds in 1599 ook as maeye. Die epentetiese -r is Afrikaans. Verwante woorde word in Germaanse tale aangetref soos Goties maþa. Buite Germaans onseker.[1]
  2. (Oester). Afgeleid van die ww. maai met die suffiks -er.

maai•er

  1. (insekte) 'n Larwe van 'n vlieg

  2. (landbou), (beroepe) 'n Persoon wat maai, 'n oester

  3. (landbou), (gereedskap) Apparaat vir die maai van byv. gras

  4. Maaiers en die behandeling van osteomielitis en ander septiese wonde.[2]

  5. Kyk, die loon van die arbeiders wat julle lande afgeoes het, wat deur julle agtergehou is, roep uit; en die geroep van die maaiers het gekom tot in die ore van die Here van die leërskare.[3]

  6. Na elke gebruik van die elektriese maaier moet alle vuil deeglik verwyder word.[4]

3. Grasmaaier

Vertalings: 1. Larwe
Engels: maggot(en) Nederlands: made(nl) v/m
Vertalings: 2. Oester
Engels: mower(en) Nederlands: maaier(nl) m
Vertalings: 3. Apparaat
Engels: mower(en) Nederlands: maaier(nl) m
  1. Etymologiebak (nl)
  2. South African Medical Journal, 14(21), pp. 421–422
  3. Jakobus 5:4
  4. Alice Brown 202105-21