mango - Wikiwoordeboek (original) (raw)

[1] 'n Mangoboom vol bloeisels.

[2] Mango's.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
mango mango's
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
mango'tjie mango'tjies

Woordafbreking

man•go

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. (plantkunde) op Wikispecies Mangifera indica, 'n subtropiese boom.
  2. (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.

Voorbeeldsinne

  1. Die mango is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
  2. Ryp mango's is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.

Sinonieme

veselperske

Vertalings

Vertalings: mango
Duits: Mango(de) Engels: mango(en) Nederlands: mango(nl) Venda: ḽinngo Zoeloe: umango(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mango.