mes - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Paar messe.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mes | messe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| messie | messies |
(gereedskap) Skerp voorwerp waarmee gesny word.
'n Mes het gewoonlik 'n handvatsel (hef) en 'n lem waarvan een of albei kante skerpgemaak is.
«Op hierdie mes kan ’n mens Kaap toe ry»
dit is baie stomp
«Die mes op iemand se keel sit»
iemand dwing om iets te doen
«Die mes sny aan albei kante»
die saak het twee kante
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor mes.
Nederlands (nl)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | mes o | messen |
| Verkleinwoord | mesje | mesjes |
Spaans (es)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| mes m | el mes | meses | los meses |
IPA: Standaardtaal tot 1957: [mes], meervoud: [ˈmeses]
Noord- en Sentraal-Spaans: [mes], meervoud: [ˈmeses]
Karibies: [meh], meervoud: [ˈmeseh]
Silwerrivier-Spaans: [meh], meervoud: [ˈmeseh]