middel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
middel middels, middele

mid•del

  1. Dit wat aangewend kan word om 'n doel te bereik.

Ons hoop om baie mense deur middel van die Wikiwoordeboek te bereik.

Militêre middele alleen sal nie terreur stuit nie.

Vertalings: 1. om doel te bereik
Engels: means(en), Nederlands: middel(nl) o
Enkelvoud Meervoud
middel middels
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
middeltjie middeltjies
  1. Iets wat aangewend word om 'n siekte of ongesteldheid te bestry; geneesmiddel.

  2. Die middelste deel van die liggaam tussen die onder- en bolyf; middellyf.

  3. Senter; êrens tussen die begin en die einde.

  4. Neem die middel twee keer per dag teen verkoue.

  5. Hoe raak mens van die oortollige vet om jou middel ontslae?

  6. Êrens in die middel van nêrens. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag!

Vertalings: 1. om 'n siekte te bestry.
Engels: remedy(en) Nederlands: middel(nl) o, remedie(nl)
Vertalings: 2. Die middelste deel van die liggaam
Engels: waist(en) Nederlands: middel(nl) o
Vertalings: 3. Senter; êrens tussen die begin en die einde.
Engels: middle(en), centre(en) Malgassies: afovoany(mg) Nederlands: midden(nl) o

Deens (da)

Enkelvoud Meervoud
Naamval Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief middel midlet midler midlerne
Genitief middels midlets midlers midlernes
  1. Middel; waarmee 'n doel nagestreef word

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord middel o middelen
Verkleinwoord middeltje middeltjes

Hulp:IPA: [ˈmɪ.dəl]

middel

  1. Middel; waarmee 'n doel nagestreef word
  2. Middel; waarmee 'n siekte bestry word

2. geneesmiddel

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord middel m/o middels
Verkleinwoord middeltje middeltjes
  1. Middel; Die middelste deel van die liggaam

  2. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van middelen

  3. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van middelen

  4. gebiedende wys van middelen

1.: Ik middel.

2.: Middel je?

3.: Middel!

Kategorieë: