oom - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
oom ooms
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
oompie oompies

Hulp:IPA: [oəm]

  1. (familie) Jou pa of ma se broer.

  2. Informele aanspreekvorm teenoor 'n man wat ouer as jy is (in plaas van die formele meneer).

  3. Enige ouer man.

  4. Toe sy oom sy van na Borgia verander, volg Rodrigo sy voorbeeld en word hy Rodrigo Borgia.

  5. Oom, sal oom asseblief vir ons die bal uit die boom haal?

  6. Herman Charles Bosman is bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico.

tannie, tante

Vertalings: oom
Engels: uncle(en) Nederlands: oom(nl)