pers - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | pers | pers | |
| Intensiewe vorm | |||
| pimpelpers, skreeupers |
IPA: [pɛrs], meervoud: [ˈpɛrsə]
IPA: onbepaalde wys: [pɛrs]; verlede deelwoord: [xəˈpɛrs]
پَِرْسْ , meervoud: پَِرْسِی
onbepaalde wys: پَِرْسْ ; verlede deelwoord: خِپَِرْسْ
Rooiblou.
| Vertalings: pers | |
|---|---|
| Duits: violett(de) Engels: violet(en), purple(en) | Nederlands: paars(nl) |
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pers | perse |
- Koerantwese.
- Instrument waarmee iets tussen twee plate hard gedruk word.
- Masjien waarmee papier gedruk word.
die geel pers: sensasiebeluste koerante en tydskrifte
| Vertalings: pers | |
|---|---|
| Duits: 1, 2, 3 Presse(de) | Engels: 1, 3 press(en); 2 squeezer(en) |
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|
Druk
| Vertalings: pers | |
|---|---|
| Duits: drücken(de), pressen(de) | Engels: press(en), squeeze(en) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor pers.