professor - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Professor verduidelik wiskundige begrippe aan sy studente.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| professor | professors of professore |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| professortjie | professortjies |
Die woord professor kom uit Latyn, waar dit "iemand wat professeer" beteken en na 'n kenner in die kunste of wetenskap, of 'n onderwyser van die hoogste rang verwys.
pro•fes•sor
'n Akademiese rang (of dan titel) by universiteite en ander tersiêre onderwys- en navorsingsinstellings.
| Vertalings: |
|---|
| Engels professor(en) Nederlands professor(nl) |
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor professor.