rok - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vrou wat 'n rok dra.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rok | rokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rokkie | rokkies |
rok
(kleding) 'n Kledingstuk, hoofsaaklik vir vroue, wat die skouers tot 'n deel van die bene bedek.
Andries vermom hom toe in sy suster se rok en kappie.
«Die hemp is nader as die rok.»
Verleen eers hulp aan jou eie familie voor jy vriende en vreemdelinge help.
| Vertalings: rok |
|---|
| Engels: dress(en), skirt(en), coat(en) Esperanto: robo(eo) Frans: robe(fr) Nederlands: jurk(nl), kleed(nl) (Belgies) |