rots - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
rots rotse

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

(geologie) harde, soliede materiaal wat die grootste deel van die litosfeer uitmaak

Voorbeeldsinne

  1. Selfs die seebodem is deel van die litosfeer want dit bestaan ook uit sediment van sand en rots.[1]

Vertalings

Vertalings:
Engels: rock(en) Nederlands: rots(nl) v/m

Verwysings

  1. Siyavula; natuurwetenskappe; graad 9; 2014

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=rots&oldid=231569"

Kategorieë: