ryk - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
ryk ryke
  1. Heerskappy; oppergesag; regering; staat of nasie onder 'n vors of heerser.

  2. (biologie) 'n Takson wat uit een of meer stamme bestaan en deel van 'n domein uitmaak.

  3. In Europa het die Heilige Romeinse Ryk met die keiser as Godgegewe heerser as universele monargie bestaan.

  4. Biologie onderskei tussen verskeie koninkryke, waaronder die plante- en diereryk.

  5. staat, regering

Vertalings: ryk
Engels: realm(en), nation(en) Nederlands: rijk(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend ryk ryke
Vergrotend ryker
Oortreffend rykste
  1. Baie geld en besittings hê.
  2. Oorvloedig; vermoënd.
  3. Uitgebreid, veelomvattend.

Die man het geld soos bossies, hy is skatryk!

arm

Vertalings: ryk
Engels: rich(en), wealthy(en), copious(en) Nederlands: rijk(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ryk.

Kategorieë: