saad - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Sonneblomsaad.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
saad sade
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
saadjie saadjies

Uitspraak

(lêer)

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

(plantkunde) Dié deel van 'n plant wat aangepas is om die voortplantingsfunksie te vervul.

Voorbeeldsinne

Sade is klein embrioniese plante omhul in 'n bedekking bekend as 'n saadhulsel, gewoonlik met gestoorde voedsel vir wanneer dit ontkiem.

Vertalings

Vertalings:
Duits: Samen(de) m Engels: seed(en) Frans: graine(fr), semence(fr) Goties: 𐍆𐍂𐌰𐌹𐍅 o Kabiels: aɛeqqa Nederlands: zaad(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor saad.