satelliet - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
satelliet satelliete
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
satellietjie satellietjies

sa∙tel∙liet

IPA: [satellietˈ]

1. 'n Natuurlike voorwerp wat om 'n ander voorwerp wentel weens 'n koppelling deur middel van swaartekrag, bv. die maan wat om die aarde wentel.

2. 'n Kunsmatige en gewoonlik tegnologiese voorwerp wat in 'n wentelbaan om 'n primêre voorwerp geplaas is en weens swaartekrag in die wentelbaan bly voortbeweeg.

1. Venus het nie 'n natuurlike satelliet nie.

2. Die Russe het die eerste satelliet in die ruimte geplaas .

Vertalings:
Engels satellite(en) Nederlands satelliet(nl) Russies спутник(ru) (spoetniek)

Kategorieë: