sentrum - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
sentrum sentrums, sentra
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
sentrumpie sentrumpies

sen•trum

  1. Middelpunt of middelste gedeelte; die sentrale deel van iets.

  2. Invloedryke plek; gebou of punt waar bepaalde aktiwiteite gekonsentreer is.

  3. Sunnyside is 'n goed ontwikkelde gebied in Pretoria, direk oos van die sentrum van die stad.

  4. Die Carlton-sentrum is 'n 50-verdieping hoë wolkekrabber in Johannesburg.

Vertalings: sentrum
Engels: centre(en), center(en) Nederlands: centrum(nl)

Kategorieë: