siek - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend siek siek sieks
Vergrotend sieker siekers
Oortreffend siekste
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
sieke siekes

Sedert 1100 as siek bekend in Oudnederlands. Van Proto-Germaans *seuka- 'siek, swak'. Verdere oorsprong onbekend.[1]

(medies) in 'n toestand wees waar sommige liggaamlike prosesse nie behoorlik werk nie, nie gesond wees nie; gesê van mense en diere

Kenners sê hoewel baie lede werklik siek is, is daar selfs seniorpolisielede wat vir jare tuis sit terwyl niks hulle makeer (sic) nie.[2]

Vertalings:
Engels: ill(en) Nederlands: ziek(nl)
  1. Etymologiebank (nl)
  2. Maroela media

Kategorieë: