sit - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Portret van 'n man wat sit.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sit |
| Verlede Tyd | ek | het gesit |
Op die sitvlak verkeer; in 'n sittende posisie wees.
Op 'n plek plaas.
Tronkstraf uitdien.
'n Posisie beklee.
Sit asseblief.
Ek sit jou sleutels op die tafel.
As jy steel gaan jy lank sit.
Piet sit op die komitee.
| Vertalings: |
|---|
| Engels sit(en) Nederlands zitten(nl) |