skeepvaart - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Vragskip.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
skeepvaart

skeep•vaart

Die vervoer en verkeer van goeder, mense en diere oor water.

Golf van Aden vorm 'n belangrike seestraat wat skeepvaart tussen die Middellandse See en die Indiese Oseaan moontlik maak.

Vertalings:
Engels: shipping(en) Nederlands: scheepvaart(nl)

Kategorieë: