skiet - Wikiwoordeboek (original) (raw)
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] Skiet.
Afrikaans (af)
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skiet |
| Verlede Tyd | ek | het geskiet |
'n Projektiel met 'n wapen soos 'n geweer of 'n kettie afvuur.
Vinnig beweeg.
(plantkunde) Opkom; ontkiem; sade vorm.
Die jagter skiet 'n bok.
Die kar skiet vorentoe en tref die stopteken.
Die boom skiet wortels/saad.
| Vertalings: |
|---|
| Engels: shoot(en) Nederlands: schieten(nl) |