skyf - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
skyf skywe
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
skyfie skyfies

Uitspraak

(lêer)

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

'n ronde plaat; voorwerp in die vorm van 'n plat silinder

Voorbeeldsinne

Meng die versiersuiker en suurlemoensap, skep dit oor die skywe en smeer eweredig.[1]

Vertalings

Vertalings:
Engels: disc(en), slice(en) Nederlands: schijf(nl) v/m

Verwysings

  1. Netwerk24; outydse vlaskywe; 2020

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=skyf&oldid=223399"

Kategorieë: