stof - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

[1] Stof.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
stof stowwe
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
stoffie stoffies

IPA: [stof], meervoud: [ˈstovə]

  1. Fyn deeltjies van sand, dooie vel, ens.

  2. Vorm van fisiese materie.

  3. Die stof waai in my oë.

  4. Yster is 'n harde stof.

Iemand onder stof loop (onderstebo loop of baasraak).

Ek gaan sy broek afstof ('n pak slae gee).

Vertalings:
Engels: material(en), compound(en) Nederlands: stof(nl)

Nederlands (nl)

  1. stof v pl. stoffen; stof
  2. stof o; stof