swaai - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd ek swaai
Verlede Tyd ek het geswaai

Werkwoord

Voorbeeldsinne

Die voorwerp swaai heen en weer aan die tou

Sinonieme

draai, spil

Vertalings

Engels: swing(en), pivot(en)

Nederlands: zwaaien(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=swaai&oldid=212423"

Kategorieë: