teen - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voorsetsel
teen
  1. Direk langs (teenaan).
  2. In die teenoorgestelde rigting.
  3. Vyandig; afkeurend; stryd met.
  4. Omstreeks; kort voor.

Die seun leun teen die muur.

Hy swem teen die stroom op.

Ek is teen die gebruik daarvan.

Dit sal teen die einde van die week klaar wees.

Vertalings: teen
Engels: against(en) Nederlands: tegen(nl)

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord teen m tenen
Verkleinwoord teentje teentjes

Hulp:IPA: [ten]

(anatomie) Toon; een van vyf lede van 'n voet.

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord teen v/m tenen
Verkleinwoord teentje teentjes

(plantkunde) 'n Lang buigsame tak of twyg, veral van wilgers