totsiens - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Inhoud

Gereedskap

Aksies

Algemeen

Druk/uitvoer

Ander projekte

Voorkoms

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
totsiens

Etimologie

Sametrekking van 'tot wedersiens'.

Uitspraak

Hulp:IPA: [tɔt͡siːns]

Woordafbreking

tot•siens

Tussenwerpsel

Betekenisse

'n Groet as iemand vertrek met die hoop dat hulle mekaar weer sal sien.

Voorbeeldsinne

Totsiens my vriend.

Vertalings

Vertalings: totsiens
Engels: goodbye(en), farewell(en) Nederlands: tot ziens(nl)

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=totsiens&oldid=202217"

Kategorieë: