ui - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

'n Gewone bruin ui.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
ui uie
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
uitjie uitjies

Hulp:IPA: [œj]

'n Soort knolgroente.

Uie het 'n skerp reuk wanneer dit gekap of gerasper word en bevat sekere chemikalië wat die oë erg irriteer.

Vertalings:
Engels: onion(en) Frans: oignon(fr), ognon(fr) Nederlands: ui(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ui.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord uim uien
Verkleinwoord uitje uitjes

Hulp:IPA: [œʏ̯]

Ui