vaarwel - Wikiwoordeboek (original) (raw)

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
vaarwel

Etimologie

vaar +‎ wel

Uitspraak

(lêer)

Woordafbreking

vaar•wel

Tussenwerpsel

Betekenisse

Groet by -gewoonlik finale- afskeid

Voorbeeldsinne

Vaarwel!

Vertalings

Vertalings: vaarwel
Engels: farewell(en) Nederlands: vaarwel(nl)
Enkelvoud Meervoud
vaarwel vaarwels

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

Die neem van afskeid

Voorbeeldsinne

  1. Na vele vaarwels in die Kaap is ek met bietjie hartseer om almal te verlaat, bietjie onsekerheid, maar tog groot opwinding oppad na Gauteng.[1]

Vertalings

Vertalings: vaarwel
Engels: farewell(en) Nederlands: vaarwel(nl) o

Verwysings

  1. Kous se plek 2006-10-26