veselperske - Wikiwoordeboek (original) (raw)

[1] 'n Veselperskeboom vol bloeisels.

[2] Veselperskes.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
veselperske veselperskes
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
veselpersketjie veselpersketjie

Uitspraak

IPA: [ˈfiə̯səɫˌpɛrskə], meervoud: [ˈfiə̯səɫˌpɛrskəs]

Met Arabiese letters

فَِیسِلْپَِرْسْكِی , meervoud: فَِیسِلْپَِرْسْكِسْ

Selfstandige naamwoord

Betekenisse

  1. (plantkunde) op Wikispecies Mangifera indica, 'n subtropiese boom.
  2. (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.

Voorbeeldsinne

  1. Die veselperske is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
  2. Ryp veselperskes is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.

Sinonieme

mango

Vertalings

Vertalings: veselperske
Duits: Mango(de) Engels: mango(en) Esperanto: mango(eo) Nederlands: mango(nl) Venda: ḽinngo Zoeloe: umango(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veselperske.